• This site uses cookies. By continuing to use this site, you are agreeing to our use of cookies. Learn more.

Vatikaki Mercedes w123 Vat Pad Sept 2020

Rolf Redecker

G-Wagen Club SA
Joined
Jan 8, 2009
Messages
543
Likes
88
Location
Windhoek Namibia
#22
Dalk moet jy pleks van die ekstra 150x10 vir jou eerder twee channels laat buig (3mm) wat van binne en buite om die chassis pas, om hom te boks. In jou geval sou ek dit 440 mm lank maak met punte soos aangehegte foto, dan is die hele slagveld toe met 'n lang sweisnaat bo en onder
 

Attachments